Herfsman Songtext
von Bacchus Nel
Herfsman Songtext
Die son sit wydsbeen oor my skouers vandag en die wind waai my hare deurmekaar
Daars n man met n besem wat die herfs opvee en die aarde draai en draai verward
Ja die aarde draai ek is verward
Daars n man met n besem wat die herfs opvee en die aarde draai en draai verward
Ja die aarde draai ek is verward
Writer(s): Nel Bacchus Lyrics powered by www.musixmatch.com