Songtexte.com Drucklogo

Woorde Songtext
von Amanda Strydom

Woorde Songtext

Goeiemôre, goeiemiddag, goeienaand
Baie dankie vir ′n wonderlike aand
Veels geluk en bly te kenne vat die hand
Simpatie, want ek voel saam met jou vanaand


Dis alles woorde, net leë woorde
Op vals akkoorde
En almal sing dit almal sing ja almal sing dit saam
Alle sterkte en onthou daar's krag na kruis
Kom weer kuier en sê groete by die huis
Ons hou almal duimvas kom tog veilig tuis
Doen jou plig en eendag sal jy almal wys

Dis alles woorde, net leë woorde
Op vals akkoorde
En almal sing dit almal sing ja almal sing dit saam
Vaarwel - net leë woorde - op vals akkoorde - vaarwel

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Amanda Strydom

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Woorde« gefällt bisher niemandem.