Songtexte.com Drucklogo

Spookstad Songtext
von Van Coke Kartel

Spookstad Songtext

Die nadors gee my tyd om te dink,
Niks voel meer dieselfde nie.
Miskien sal slaap my kan genees,
Maar ek is nie moeg genoeg nie.

Trek my beste klere aan
Erken die nederlaag terwyl ek
Voëls en karre buite hoor sing
Iemand sal my eendag hoor sing


Verstand en wysheid is hier nodig,
Elke week ′n nuwe krisis,
Ek is moeg van hierdie straat,
En om met myself te praat

My sweet ruik erger,
Ek kan my koue dalk tydelik wegsteek
My masker het al klaar in die publiek afgegly
As jy hier bly mag iets sleg dalk met jou gebeur.

Die rat in my kop sal binnekort weer begin draai,
Ek neem aan dis te laat
En jou pennie dalk fataal
Huil, Huil die geliefde land.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Van Coke Kartel

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Spookstad« gefällt bisher niemandem.