Songtexte.com Drucklogo

Kettery Songtext
von Van Coke Kartel

Kettery Songtext

Gisteraand was ′n befokte aand
Nou moet ek weer verskonings maak
Liggaam op die lyn
Spraaksaam maar verskrik
As daar weer 'n bedelaar by my deur
Opdaag gaan ek mal raak

Gespanne atmosfeer rem die antwoorde
Dit is vir ons vooruit bespreek
Sien die oog uit die kop
Die gees is swak en hierdie vlees is dom


Hoe kan ek nog my mense gelukkig hou?
Het die hekse jou vertel?
As ′n boer beteken ek maar min
Jy dog jy het alles onder beheer
Donker strate lê oop voor jou
Geen manier om hier tevrede te stel nie
Hou nooit op om te verbaas nie
As jy mooi praat en vriende in hoë plekke het,
Het ek net 'n klein bietjie vars lug nodig.

Gespanne atmosfeer rem die antwoorde
Dit is vir ons vooruit bespreek
Bly ek het jou soos 'n vlugteling verraai
Kies jou wapens want hierdie vlees is dom

Added by JACQUES GOUWS

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Van Coke Kartel

Fans

»Kettery« gefällt bisher niemandem.