Songtexte.com Drucklogo

Snoekie Songtext
von Robbie Wessels

Snoekie Songtext

Daar′s 'n special op Whiskey by Teasers van half agt tot tien
En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
Sy maak haar debut op die dansvloer na jare se wag
En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
En ons drink Whiskey, hier by Teasers
En Snoekie dans so mooi
En ons almal se speedometers, is al in die rooi
Want jy′s pragtig, Snoekie, al is jou broek nie aan
En net daar besef ons, Snoekie is 'n man
Nou vir Hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk
Want vir maande het hy elke naweek vir ha′ vasgedruk
Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer


Want sy′t altyd gesê dis ha' sleutels of ha′ geweer
En ons drink Whiskey, hier by Teasers
En Snoekie dans weer mooi
En ons almal se speedometers, is nie meer in die rooi
Want jy's pragtig, Snoekie, ma′ hou net aan jou broek
Want Hendrik het al kla' te veel gevloek
Nou drink ons brandy, hier by Presley′s
Want Hendrik het gevra
Dat ons asseblief moet padgee, want ons kan ons nie gedra
Brandy en cola, ons kyk vir Lola
En sy dans net so rof
Maar Hendrik sê sy's donners onbeskof

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Robbie Wessels

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»Snoekie« gefällt bisher niemandem.