Songtexte.com Drucklogo

Reënboognooi Songtext
von Robbie Wessels

Reënboognooi Songtext

Daai aand was jy so oulik
Jou oe was so aanskoulik mooi
Dat al ken jy n manuever
Die sterkste paint remover
Jou prentjie in my hart sal daar bly
As ek laat slaap in die more
As ek wegraak innie nag
Dan droom ek van n meisie
Wat my elke dag laat lag
Ek droom van haar hande
Ek droom van haar oe
Ek droom van haar hare
En ek wens sy wil glo
Sys my reenboognooi
My reenboognooi
Jy is so mooi
My reenboognooi
Jy is so mooi
My reenboognooi
Jy is so mooi


My reenboognooi
Sy dink eks misluk
Al was jy so verskriklik kwaai
Sal jou naam nogsteeds geverf bly
Jou lippe uitgekerf bly
En in al die eensaam ure om my draai
As ek laat slaap in die more
As ek inkruip innie nag
Dan droom ek van n meisie
Wat my elke dag laat lag
Ek droom van haar hande
Ek droom van haar oe
Ek droom van haar hare
En ek wens sy wil glo
Sys my reenboognooi
My reenboognooi
Jy is so mooi
My reenboognooi
Jy is so mooi
My reenboognooi
Jy is so mooi
My reenboognooi
Jy het alles omver kom gooi
My reenboognooi
My reenboognooi
My reenboognooi

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Robbie Wessels

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Reënboognooi« gefällt bisher niemandem.