Songtexte.com Drucklogo

Maar Ek Wil Dit Hê Songtext
von Nicholis Louw

Maar Ek Wil Dit Hê Songtext

Na na na na na...

Ek gaan jou vat ek gaan jou gryp ek gaan jou opvreet
Ek gaan jou smelt ek gaan jou smeer ek gaan jou nat sweet
Ek gaan jou vryf ek gaan jou voel ek gaan jou mal maak
Ek gaan jou grill ek gaan jou braai ek gaan jou warm maak

Sal jy my vat sal jy my gooi sal jy my omdraai
Sal jy my stoei sal jy my looi sal jy jou luck try
Sal jy my rock sal jy my skok sal jy my wegwaai
Sal jy my spin sal jy my stop sal jy my rondswaai

Maar ek wil jou hê wat sal jou ma sê
As ek sê ek wil jou hê ek wil dit nou hê
Maar ek wil dit hê ek wil jou vir myself hê


Ek belowe merk my woorde
Kop tot tone gaan jy lekkerkry
Ek belowe glo jou ore
Nog voor môre gaan jy lekkerkry

Ek gaan jou lek ek gaan jou plak ek gaan jou toevou
Ek gaan jou roep ek gaan jou soek ek gaan jou dophou
Ek gaan jou vra ek gaan jou lees ek gaan jou taal leer
EK gaan jou meet ek gaan jou pas ek gaan jou probeer

Sal jy my soek sal jy my vang sal jy my vasmaak
Sal jy my sien sal jy my soen sal my my aanraak
Sal jy my gee sal jy my wys sal jy my uittrek
Sal jy my vra sal jy my dwing sal jy my plat trek

Ek belowe merk my woorde kop tot tone
Ek belowe glo jou ore hormone nog voor môre
Ek belowe jy gaan lekkerkry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Nicholis Louw

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Maar Ek Wil Dit Hê« gefällt bisher niemandem.