Songtexte.com Drucklogo

Saam Is Ons Beter Songtext
von Lianie May

Saam Is Ons Beter Songtext

nanananana
Die lewe het sy wile paaie met jou
Geloop deur die storms die storms tot nou
maar ek weet ek wil noe meer sonder jou
en nou het ek geleer wat jy se is jou woord
se weer die woorde ek speel die acoord
en ek weet ek is nou veilig by jou
Want saam is ons beter as stoksie alleen,
want twee is mos beter beter as een
om jou hele lewe met iemand te wees is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees.
wat sal die wyser van tyd vir jou hou sal hy
jou uit vra oor wat jy nog wou sal jy weet ek wil nie meer sonder jou . want deur al die
twyfel sal ek vir jou wys ek los my spore want jy word my huis jy sal weerek wil nie meer somder jou
want saam is ons beter as stoksie alleen want
twee is mos beter beter as een om jou hele
lewe by iemand te wees is dit wat jou siel vra
jou liggam en gees (al die nagte sonder jou al
die nagte sonder jou jy weet jy hoort by my
los jou verlede ek sal jou daar kry) saam is
ons beter as stoksie alleen want twee is mos
beter beter as een om jou hele lewe by iemand te wees is dit wat jou siel vra jou
liggaam en gees x (want twee is mos beter
beter as een) om jou jele lewe saam iemand
te wees is dit wat jou siel vra jou liggaam en
gees

Songtext kommentieren

Schreibe den ersten Kommentar!

Übersetzung

Quiz
Welche Band singt das Lied „Das Beste“?

Fan Werden

Fan von »Saam Is Ons Beter« werden:
Dieser Song hat noch keine Fans.
Diese Website verwendet eigene Cookies und Cookies von Dritten um die Nutzung unseres Angebotes zu analysieren, dein Surferlebnis zu personalisieren und dir interessante Informationen zu präsentieren (Erstellung von Nutzungsprofilen). Wenn du deinen Besuch fortsetzt, stimmst du der Verwendung solcher Cookies zu. Bitte besuche unsere Cookie Bestimmungen um mehr zu erfahren, auch dazu, wie du Cookies deaktivieren und der Bildung von Nutzungsprofilen widersprechen kannst.
OK