Songtexte.com Drucklogo

Bel, Bel, Bel!! Songtext
von Lianie May

Bel, Bel, Bel!! Songtext

Bel, Bel, BelLianie May

Inleiding

Vir jou my Volla klaar verkoop.
′N Duisend myle ver geloop.
Het my hare rooi gekleur.
Wil al my buie beheer.

Vir jou die hoogste berg geklim.
Kruger miljoene vir jou gevind.
Het die diepste see geswem.
Wild vreemde lande verken.

Ooo! ... wat wat wat!
Wat ek nie sal doen om jou te kry nie.
Jou vra om langer te bly nie.
Jou vra om nooit te ry nie.

Ooo! ... bel bel bel!
Bel dat jy my nie vergeet nie.
Aan my behoort sal jy nie weet nie.
Dat jy myne is moet jy nie keer nie.


Ek sal koffie vir jou maak.
Dis 'n uitgemaakte saak.
Ek sal briefies vir jou skryf.
Jou met sms′e dreig.

Ek sal my Rooiwyn met jou deel.
En wag dat jy my hart moet steel.
Ek sal rugby saam met jou kyk.
Ooh! ja, agter jou rug inkruip.
Oor alles wat ek nog wil sê.
Wil jou onder maanlig soen?
Weet jy wat jy aan my doen?

Wat wat wat!

Ooo! ... wat wat wat!
Wat ek nie sal doen om jou te kry nie.
Jou vra om langer te bly nie.
Jou vra om nooit te ry nie.

Ooo! ... bel bel bel!
Bel dat jy my nie vergeet nie.
Aan my behoort sal jy nie weet nie.
Dat jy myne is moet jy nie keer nie.


Ek sal nagte wakker lê
Oor alles wat ek nog wil sê.
Wil jou onder maanlig soen?
Weet jy wat jy aan my doen?

Wat wat wat!

Wat ek nie sal doen om jou te kry nie.
Jou vra om langer te bly nie.
Jou vra om nooit te ry nie.

Ooo! ... bel bel bel!
Bel dat jy my nie vergeet nie.
Aan my behoort sal jy nie weet nie.
Dat jy myne is moet jy nie keer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»Bel, Bel, Bel!!« gefällt bisher niemandem.