Songtexte.com Drucklogo

Slang in die gras (met Laurika Rauch) Songtext
von Kurt Darren

Slang in die gras (met Laurika Rauch) Songtext

Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy
Kyk verby
Jy, jy ruik nie meer soos Chanel No. 5 nie is
Dit klaar, is dit klaar
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan
Slaap nie. Jy praat verby
Jy, lees alweer ′n boek maar dis 'n hoofstuk
Sonder my
Daar′s 'n slang in die gras hy laat dink my
Aan jou want jy pik op my
Soos 'n – vis uit die water voor my oë het jy
Weggegly
Daar′s ′n wolk voor die volmaan en hy hang


Oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs
My lê en droom nie
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie
Meer kruis nie, nie meer kruis nie
Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of
Weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is
Okay, ek's okay
Refrein x 2
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën maar ek′s okay

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»Slang in die gras (met Laurika Rauch)« gefällt bisher niemandem.