Songtexte.com Drucklogo

Sê Net Ja! Songtext
von Kurt Darren

Sê Net Ja! Songtext

Sit daar in 'n hoekie, dalk is sy die een
Knip vir my haar ogie, wys vir my haar been
'N Man is nie 'n klip nie, weet mos wat ek meen
O bokka ek wil huistoe gaan

Koor
Sê net ja, aha aha kom dans met my
Sê my nou eers wat's jou naam
Sê net ja, aha aha kom dans met my
O bokka ek wil huistoe gaan


Ek stap 'n bietjie nader, kyk haar in die oë
Die donker maak my brawer, niks om te verloor
O my liewe aarde, jy't my hart bekoor
O bokka ek wil huistoe gaan

Koor
Sê net ja, aha aha kom dans met my
Sê my nou eers wat's jou naam
Sê net ja, aha aha kom dans met my
O bokka ek wil huistoe gaan

Ek vat toe nou my kanse, gee vir haar 'n roos
Sy draai my soos 'n danser, haar passies laat my bloos
Sy sê haar naam is Adri, haar man se naam is Koos
O pappa ek wil huis toe gaan


Sê net ja, aha aha kom dans met my
Maar wat is jou sussie se naam
Sê net ja, aha aha kom dans met my
O bokka ek wil huistoe gaan

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Sê Net Ja!« gefällt bisher niemandem.