Songtexte.com Drucklogo

Huisie by die See Songtext
von Koos Kombuis

Huisie by die See Songtext

Almal wil ′n huisie by die see hê.
Almal hoop die struggle is verby.
Almal sê die lewe is eers môre.
Maar môre is te laat vir my.

Almal wil 'n huisie by die see hê.
Almal hoop die struggle is verby.
Almal sê die lewe is eers môre.
Maar môre is te laat vir my.

Almal sê hulle wil ′n huisie by die see hê.
Almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê.
Met 'n computer, internet.
En ′n gietyster dubbelbed.
Lewe ons so lojaal en so sentraal,
Ek en my eie lewensmaat, so kaal.
Ons wil ′n huisie by die see hê,
Ons wil net 'n huisie by die fokken see hê.

Okay, almal saam.


Almal wil ′n huisie by die see hê.
Almal hoop die struggle is verby.
Almal sê die lewe is eers môre.
Maar môre is te laat vir my.

Almal sê hulle wil 'n Amerikaanse paspoort hê.
Almal sê hulle wil ′n Amerikaanse paspoort hê.
En die lewe hier is fokkol werd,
Ons survive net op die hond se stert,
Pornografie laat al ons kinders hyg,
Terwyl die prys van drank en sigarette styg.
Die truth commission kry nooit klaar,
Ons wag al ure by die bar.
In die democracy het ons fokkol sê,
Ons wil net 'n Amerikaanse paspoort hê,

Maar as dit dan nie kan kry nie,
Dan wil ons maar darem net ten minste ′n fokken huisie by see hê.
Ons wil 'n huisie by die see hê.

Almal wil 'n huisie by die see hê.
Almal hoop die struggle is verby.
Almal sê die lewe is eers môre.
Maar môre is te laat vir my.


Almal wil ′n huisie by die see hê.
Almal hoop die struggle is verby.
Almal sê die lewe is eers môre.
Maar môre is te laat vir my.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Huisie by die See« gefällt bisher niemandem.