Songtexte.com Drucklogo

Pantoffels En Pajamas Songtext
von Gerhard Steyn

Pantoffels En Pajamas Songtext

Ek laaik jou pantoffels laaik jou pajamas, jy lyk so sexy as jy deur die slaap is
Jy moet nou wakker word want die son trek water
Wie gaan die koffie maak.
Dit word al hoe later.
My kombers, my kombers en baby jou matras ek hou jou vas oho hoh my kombers my kombers en baby jou matras stop daai wekker daai wekker op die kas
Oho hoh
Ek is jou teddybeer laaik hoe jy my vas hou.
Herriner my net weer dink jy jy kan byhou.
Ons moet nou wakker word want die son trek water.
Wie gaan die bed opmaak dit kan wag tot later.
My kombers my kombers en baby jou matras ek hou jou vas oho hoh my my kombers my kombers en baby jou matras stop daai wekker daai wekker op die kas.
My kombers my kombers en baby jou matras ek hou jou vas oho hoh my kombers my kombers en baby jou matras stop daai wekker daai wekker op die kas.
My kombers my kombers en baby jou matras ek hou jou vas oho hoh my kombers my kombers en baby jou matras stop daai wekker daai wekker op die kas.
My kombers my kombers en baby jou matras ek hou jou vas oho hoh my kombers my kombers en baby jou matras stop daai wekker daai wekker op die kas

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Gerhard Steyn

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Pantoffels En Pajamas« gefällt bisher niemandem.