Songtexte.com Drucklogo

Sit My Net Saggies Neer Songtext
von Charlize Berg

Sit My Net Saggies Neer Songtext

Iets is weg, uit jou oë
Ek kan voel dis soos sout, wat deur my vingers, val
Oor en oor, om en om
Ons is vasgevang, kan liefde ons hierdie keer red?
Is liefde genoeg?

Ek voel hoe kyk jy, net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Sê dit net mooi vir my, sit my net saggies neer
Sit my net saggies neer


Moet my nie jammer kry
Want ek weet dat jy wonder hoe jy my moet groet
Weet dat dit seer gaan maak
Maar ek wil nou nie weer vashou aan ons pragtige leun
Ek moet net weet

Ek voel hoe kyk jy, net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Sê dit net mooi vir my, sit my net saggies neer
Sit my net saggies neer

Ek moet net weet
Oooooooohhhhhhhhhh
Sit my net saggies neer


Ek voel hoe kyk jy, net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
Sê dit net mooi vir my, sit my net saggies neer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Charlize Berg

  1. Run

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Sit My Net Saggies Neer« gefällt bisher niemandem.