Songtexte.com Drucklogo

Sink Of Swem Songtext
von Bok van Blerk

Sink Of Swem Songtext

Sink of swem

Wie is jy
Wat is ek vir jou
Ek wil net by jou wees
Ek wil jou vashou
Want ek ondhou weer
Ek dink aan elke keer
En ek wonder wat dit is wat jou hart nou keer

Want die son is om die see
En ek soen jou lyf
En in my drome
Hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer

Sink of swem
Ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit
Is dit nou dit
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan


Ek wonder want dit raak al seer
En jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou

Ek wag vir jou

Wie is jy
En wat het jy bedoel
En wat is dit wat jy nou in jou hart voel
Want ek ondhou weer
Jy′s al wat saakmaak vir nou
En ek hoop jy weet ek sal vir altyd aanhou

Want die son is om die see
En ek soen jou lyf
En in my drome
Hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer

Sink of swem
Ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit
Is dit nou dit
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan


Ek wonder want dit raak al seer
En jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou

Ek wag vir jou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou, ooh
Ek wag vir jou

Want die son is om die see
En ek soen jou lyf
En in my drome
Hou ek jou so styf
Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer

Sink of swem
Ek wil jou ken
En jou net by my hou in my arms vanaand
Swart of wit
Is dit nou dit
Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan

Ek wonder want dit raak al seer
En jy weet ek het alles probeer
Ek en jy is nie verby
So gee my net weer iets om vas te hou

Ek wag vir jou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou, ooh
Ek wag vir jou

Ek wag vir jou, ooh
Ek wag vir jou
Ek wil jou by my vashou, ooh
Ek wag vir jou

Ek wag vir jou.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»Sink Of Swem« gefällt bisher niemandem.