Songtexte.com Drucklogo

BMX en Bende Songtext
von Bok van Blerk

BMX en Bende Songtext

Yepa
Loop verdompd
Pop ′n wheelie

Toe ons nog laatjies was,
Het ons uit 'n boomhuis uit regeer.
Toe alles anders was
Was ons ook vir alles blameer.
Geen heinings, geen grense.

Ek wens ek was weer nege,
En weer saam met my
BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
Maak op vir die hede
Ek mis my verlede


Toe ons die A-team was
Het ses van die bestes ons beheer.
Toe lewe veilig was,
Het ons pa′s op die grense marsjeer.
Nou't heinings ons mense

Ek wens ek was weer nege,
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
Maak op vir hede
BMX en Bende was legende
En daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
Maak op vir die hede
Ek mis my verlede


Geen heinings, geen grense.
Ek wens ek was weer nege,
En weer saam met my BMX en Bende was legende
In daardie jare was ons nie gevare
Met BMX en Bende bly legende
Die beste verlede
Maak op vir die hede
Ek mis my verlede
BMX en bende, BMX en bende
BMX en bende, BMX en bende
Ek mis my verlede
BMX en bende, BMX en bende
BMX en bende, BMX en bende
My BMX en bende

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»BMX en Bende« gefällt bisher niemandem.