Songtexte.com Drucklogo

Blouwildebliksemsfontein Songtext
von Bok van Blerk

Blouwildebliksemsfontein Songtext

Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontien
Daar n man hy kom Daar n man hy
Gaan daar by ou blouwildebliksemsfontein
Ons almal het n plekkie waar jy ederheen wil gaan
Al is dit dan ou loftus of langs n resiesbaan
Waar niemand met jou sukkel en jouselfoon het geen sein
Dis jou blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi n kap en die skote het geklap
Daar by blouwildebliksemsfontein
Die naweek le nog ver maar die colmen is gepak die vis stokke is vas
Gemaak met toue op die dak vat die pad na die plek
Waar jou sorge verdwaal dis jou blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi n kap en die skote het


Geklap daar by blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal bly mos dors kry n straf dop as
Jy mors daar by blouwildebliksemsfontein
My kantoor werk is op datum en my stoep is skoon gevee die naweek kan
Maar aankom ek is lus vir geld uitgee my
Hart is op die regte plek al is hy baie klein
Hy is op blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal gooi n kap die skote het geklap daar by blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Blouwildebliksemsfontein
Almal bly mos dors kry n straf dop as
Jy mors daar by blouwildebliksemsfontein
Almal raak gekite jy mag nie ry nie jy
Moet hike daar by blouwildebliksemsfontein

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»Blouwildebliksemsfontein« gefällt bisher niemandem.