Songtexte.com Drucklogo

Ek moes jou gesoen het Songtext
von Bobby van Jaarsveld

Ek moes jou gesoen het Songtext

Jy kan my steel
En veraltyd hou
Jy kan my soen
En vat net vir jou
Want eks getref en gewond verlief op jou mond
Dit kos net een pyl
N teiken n boog
Dit kos net n hart
Die skoot was te hoog
Want eks verlief en getref gekwes en gewond
Ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
Ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
As ek my verbeel
Hou jy my nog vas
Ek skep die toneel
Dit raak soms te veel
Want eks verlief en getref en nogsteeds verlief op jou mond
Ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
Ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
Ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
Ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
Fluister dit sag
Maak oop die deur
Ek nooi jou in my hart volgjou neer
Want eks getref en gewond
Verlief op jou mond
Ek moes jou gesoen het
Ek moes dit gedoen het
Ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
Ek moes jou gesoen het ek moes dit gedoen het
Ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond
Ek skop my want eks verlief en getref gekwes en gewond

Songtext kommentieren

Schreibe den ersten Kommentar!

Übersetzung

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fan Werden

Fan von »Ek moes jou gesoen het« werden:
Dieser Song hat noch keine Fans.
Diese Website verwendet eigene Cookies und Cookies von Dritten um die Nutzung unseres Angebotes zu analysieren, dein Surferlebnis zu personalisieren und dir interessante Informationen zu präsentieren (Erstellung von Nutzungsprofilen). Wenn du deinen Besuch fortsetzt, stimmst du der Verwendung solcher Cookies zu. Bitte besuche unsere Cookie Bestimmungen um mehr zu erfahren, auch dazu, wie du Cookies deaktivieren und der Bildung von Nutzungsprofilen widersprechen kannst.
OK