Songtexte.com Drucklogo

Boer En Sy Roer Songtext
von Anton Myburgh

Boer En Sy Roer Songtext

Sit jou hand op die ploeg
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg

Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as ′n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met 'n bom se lont

Boer maar voort Boereseun,
Niemand sal jou grond kom neem
Want die Boer en sy roer word nooit moeg


Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as ′n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Plant jou mielies, teel jou bees
Jy hoef geen onheil te vrees
Want die Boer en sy roer word nooit moeg

Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as 'n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met ′n bom se lont

Met sy een oog op die weer
En sy hand op sy geweer
Word die Boer en sy roer nooit moeg

Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as ′n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Anton Myburgh

Fans

»Boer En Sy Roer« gefällt bisher niemandem.